Affiliation: | Senior Lektrise en Professor in Ekonomie respektiewelik, Potchefstroomse Universiteit vir CHO. Die artikel is gebaseer op die eersgenoemde outeur se D.Com.-proefskrif 'Kriteria vir die Evaluering van 'n Optimum Valuta gebied: SA en die BLS-lande'. Die waardevolle opmerkings van die redakteur en referente word hiermee erken. |