首页 | 本学科首页   官方微博 | 高级检索  
     检索      


Die Minister en die Ekonomie
Authors:D J J BOTHA
Institution:Hoof, Departement Ekonomie, Universiteit van die Witwatersrand, Johannesburg. Kommentaar op O. P. F. Horwood, "Die huidige fiskale en monetêre beleid in Suid-Afrika", Die Suid Afrikaanse Tydskrif vir Ekonomie, vol. 48 (4), Des. 1980, pp. 359–69. Die onderstaande is slegs bedoel om 'n ander perspektief te gee op sommige van die belangrike en ingewikkelde sake wat die Minister aangeraak het in 'n toespraak wat 'n wye veld gedek het. Billikheidshalwe moet daar op gewys word dat sy toehoorders (en lesers) by so 'n geleentheid nie enige diepgaande analise van hom kon verwag het nie. Die skrywer wens met dank die kommentaar te erken wat deur verskeie ekonome in die openbare en private sektore op die ooispronklike teks gemaak is.
Abstract:
Keywords:
设为首页 | 免责声明 | 关于勤云 | 加入收藏

Copyright©北京勤云科技发展有限公司  京ICP备09084417号